Zuma moet terug tronk toe, mediese parool ‘onwettig’

Deel hierdie storie / Share this story

Die hooggeregshof in Pretoria het Woensdagoggend beslis dat Arthur Fraser, die voormalige nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, se besluit om voormalige pres. Jacob Zuma op mediese parool te laat gaan, onwettig was en hy moet teruggaan tronk toe.

“Dit is verklaar dat die tyd wat Zuma buite die tronk op mediese parool was, nie bygetel moet word by sy vonnis van 15 maande nie,” het die hof Woensdag beslis. – TimesLive, News24,