AfriForum vandag in hof oor aandklokreël

Deel hierdie storie / Share this story

Die voortdurende afdwing van aandklokreël op die publiek is onaanvaarbaar en nie gegrond op feitlike bewyse nie, sê AfriForum in ‘n verklaring.


AfriForum se regspan het ’n aanmaningsbrief aan Nkosazana Dlamini-Zuma gestuur waarin aangevoer word dat die voortdurende implementering van die aandklokreël as deel van die nasionale ramptoestand irrasioneel en ongeregverdig is.

Die hofsaak begin vandag, 14 Desember.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.