Amber is gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Steven Hartley, Amber se pa, het Maandagmiddag op sy Facebook-blad gesê sy dogter, Amber, is gevind.

Die 21-jarige Amber se ouers, Steven en Vanessa, was rasend van bekommernis nadat sy sedert Saterdag 16:30 nadat sy gaan stap het by Duiwelspiek, Tafelberg in Kaapstad nie weer teruggekeer het huis toe nie.

Besonderhede oor hoe en waar sy gevind is, is onbekend.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Amber (21) sedert Saterdag vermis

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.