Kabinetsvergadering: Uitkoms word vandag bekendgemaak

Deel hierdie storie / Share this story

Die uitkoms van die kabinetsvergadering, gehou op 8 Desember, word vandag verwag.

Die minister in die presidensie, Mondli Gungubele, lig vanoggend om 09:30 die media oor gister se kabinetsvergadering in.