Bloemfontein Online Co. – 9 Desember 2021

Die heel nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is NOU beskikbaar!

Ons gesels met Renaldo Schwarp, outeur van ‘Skeef’ oor sy boek, dokkie en gay-wees, ons gesels met Kobus van Spitskop Pale wat deur ons lesers genomineer is as die beste besigheid in Bloemfontein, ons gesels met Bea de Klerk wat op 17 haar eerste twee snitte opgeneem het, Marlene Schoeman deel ‘n smullekker vrugtekoekresep net betyds vir die Kerstyd, lesers deel foto’s en nog vele meer.

Propvol stories uit die Rosestad! 🌹

Lekker lees!

Leave a Reply

Your email address will not be published.