KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Ons gesels oor Kimberley se nuwe burgemeester, ons kyk na die nuwe Chery en ’n lekker resep vir lekkergoed oor die Feestyd.
Die week beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!



