BLOEMFONTEIN. – ‘n Groot groep werkers en lede van die Mangaung Service Delivery Forum en FAWU beplan ‘n totale “shutdown” in Bloemfontein vanoggend.
“Ons gaan voort met die ‘shutdown’ as gevolg van gemeenskapslede wat by TFS werk wat sleg behandel word en swak salarisse ontvang.”
My Leader Motoko, leier van die optog, sê hulle is nou op pad na TFS waar die optog in Churchstraat sal begin.
“Ons vra lede van die gemeenskap en mede-werknemers om die optof by TFS by te woon.”
Lees ook: Bloemfontein Online Co. 18 November 2021



