Kimberley Online Co. 5 November 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Ons gesels die week met bobaas Yvonne Reader, klop aan by Lenard van Dekor 2000 en vertel jou bietjie hoe leerders van verskeie skole hierdie week presteer het.

Die week beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.