Kaal vrou in Capitec in hegtenis geneem

Deel hierdie storie / Share this story

Die 41-jarige vrou wat kaal amok gemaak het by ‘n Capitec-tak, is in hegtenis geneem.

Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het aan FiND iT bevestig die vrou is aangekla van opsetlike beskadiging van eiendom en onsedelikheid.

“Sy verskyn Vrydag in die Strand-landdroshof.”

Lees die vorige berig hier.