Bloemfontein Online Co. – 4 November 2021

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!

Ons gesels in diĆ© uitgawe met Ulrich Singel wat as die beste werkgemer genomineer is, ons gesels met Raven Nel, mnr. SA 2021, ons kyk na hoe die munisipaliteit en die #ReclaimingtheCity-veldtog vorder, Marlene Schoeman deel weer ‘n heerlike pannekoekresep en ons kyk na ‘n paar lesers se duime op Stemdag.

Leave a Reply

Your email address will not be published.