Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co., jou gemeenskapskoerant, is hier!
Ons gesels die week met ‘n baie geliefde skoolhoof in Bloemfontein, met ‘n top 7-finalis van Mev. Heelal, ons gesels met Helena wat tydens Covid-19 ‘n besigheid begin het en Marlene deel met ons ‘n pynappelkoekresep.
Geniet die uitgawe!
Klik hier om jou kopie gratis af te laai of lees sommer hier aanlyn.
Klik hier vir die vorige uitgawe.



