WEN! ’n Nag se gratis verbly en ontbyt ter waarde van R3500 by die ultra-luukse Kgalagadi Lifestyle Lodge.
Dié lodge is net 5km vanaf die bekende Kgalagadi Transfrontier Park en ’n gelukkige paartjie kan ’n nag hier wen.
Om in te skryf:
“Tag” vyf van jou vriende wie ook van die kompetisie moet weet;
“Share” die post op jou profiel
Die kompetisie sluit op 30 November, 13:00. Die wenner sal deur ’n aanlyntrekking gekies word. Jy kan op ons Facebookblad of ons Instagramblad inskryf.
Die kompetisie word deur die Kgalagadi Lifestyle Lodge geborg.
Sien hier waar die lodge geleë is:



