Kimberley Online Co. 15 Oktober 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Van Covid, geskiedenis, sakenuus, resepte, tot by skolenuus. Jy kan uitsien daarna om te lees wat in jou stad aangaan.

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.