Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!
Ons gesels die week met boere oor hoe die brande hulle geaffekteer het, met Nadia Fourie oor die herstelpad wat sy stap byna nege jaar na sy haar babatjie verloor het, ons kyk na Stella se matriekafskeid wat binne 24 uur gereël is, ons kyk na lesers se foto’s en Marlene Schoeman deel ‘n resep vir heerlike grenadellakoek.
Geniet die uitgawe!



