Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!
Ons gesels die week oor slaggate, die naamsverandering van ‘n straat in Bloemfontein, gesels met Izak du Plessis wat vir 70 dae in die hospitaal opgeneem was en Covid-19 opgedoen het, Marlene Schoeman deel ‘n heerlike rooifluweelkoek-resep, ons gesels met ‘n geliefde onderwyseres van Oranje Meisieskool oor haar lewe en ons gesels ook met Johannie Cloete wat, ten spyte van die feit dat beide haar bene geamputeer moes word, steeds positief bly.
Lekker lees!



