KIMBERLEY. – Die veld agter die Shell Ultra City-garage op die N12 brand tans. Die brandweer is tans op die toneel.
Thinus Pretorius van die brandweer in Kimberley het bevestig daar het ’n brand agter die Shell-garage ontstaan en dat die brandweer op die toneel is.
LEES OOK: Nutsman kry twee keer lewenslank plus 18 jaar vir dubbele moord



