Die polisie het ‘n 38-jarige vermeende moordenaar in hegtenis geneem op aanklag van moord en poging tot moord.
Volgens die polisie verskyn die verdagte môre in die Ezakheni-landdroshof.
Die vermeende moordenaar is op 26 September in hegtenis geneem na die polisie inligting opgevolg het oor die moordverdagte.
Khumbulani Mazibuko is op 7 September dood na hy omstreeks 12:00 sy voertuig in Ezakheni verlaat het.
Lees ook: Klein Daniel kry nuwe hondjie na sy hondjie skielik dood is
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



