Bloemfontein Online Co. – 23 September 2021

Die sesde uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!
Ons gesels diĆ© week met Mathys Roets wat saam met ‘n groep motorfietrsyers 2 400 km as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek aanpak, ons gesels oor fotografie en inhoudskepping, kry raad oor vitamien ‘Confidence’, neem afskeid van ‘n geliefde sekretaresse van HoĆ«rskool Jim Fouche en ons deel ‘n resep vir heerlike oliebolle.
Loer ook na die kompetisie op bladsy 20, tyd raak min om in te skryf!
Lekker lees.