Charlize Pretorius, ‘n leerling aan Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het op 11 September ‘n pragtige eerste plek tydens ‘n Vrystaatse gimnastiek-kompetisie verower.
Charlize verteenwoordig die Vrystaat op 7 Oktober by ‘n kompetisie in Gauteng.
Die kategorie waarin Charlize deelneem, is artistieke gimnastiek.



