December 7, 2021
Kimberley Online Co. 17 September 2021

Kimberley Online Co. 17 September 2021

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Hierdie week raak ons ’n verskeidenheid van onderwerpe aan. Ons wys jou hoe om mini-pizzas te maak, hoe jy altyd lekker vars kan ruik en jou voete kan mooi kry vir die somer. Ons gesels ook oor sport en jy kan uitsien om ’n paar fantastiese mense se stories te lees.

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *