Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!
Ons gesels die week met Helena Vermeulen oor haar niewinsgewende organisasie en hoe sy daagliks ‘n verskil in ander se lewens maak, ons kyk na Deana Rossouw se pragtige koeke, kyk na ‘n lekker resep om jou eie koek te bak en sien ook wat daar is om te doen in Bloem!
Geniet die uitgawe!



