September 16, 2021

Oom Bushy 100% ná operasie

Billy sê hy sal môre weer by sy pa gaan kuier.

Oom Bushy 100% ná operasie

Oom Bushy 100% ná operasie

KIMBERLEY. – Dit gaan goed met oom Bushy Oliver, wat vanmiddag om 13:00 ‘n operasie ondergaan het ná hy Woensdag sy heup gebreek het.

Billy Oliver, oom Bushy se seun, sê hy is tans nog onder verdowing.

“Sy bloeddruk, sy suurstof en sy hart is 100%. Hy lê lekker en slaap!”

Billy sê hy sal môre weer by hom gaan kuier.

FiND iT hou jou op hoogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *