September 28, 2021

Sanlam maak ook inenting verpligtend vir personeel

Die beleid sal van toepassing op alle personeel van Suid-Afrika wees.

Sanlam maak ook inenting verpligtend vir personeel

Sanlam maak ook inenting verpligtend vir personeel Foto: Business tech

SUID-AFRIKA. – Sanlam gaan in Discovery se voetspore volg en ook sy werkenemers verplig om hulle teen Covid-19 te laat inent.

Sanlam gaan glo nie mense afdank nie

Paul Hanratty, uitvoerende hoof van Sanlam, het aan Business Day Live gesê die maatskappy het Donderdag die personeel oor die besluit ingelig. Daar word verder berig alhoewel dit verpligtend gaan wees, sal werknemers glo nie afgedank word indien hulle weier nie.

Die beleid sal van toepassing op alle personeel van Suid-Afrika wees.

LEES OOK: Meisie met 11 skietwonde oorleef deur ‘dood te speel’

LEES OOK: Kyk, oomblik toe saamgroeiende tweeling mekaar vir eerste keer sien

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *