September 20, 2021

Kimberley Online Co. 10 September 2021

Kimberley Online Co. 10 September 2021

Kimberley Online Co. 10 September 2021

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Hierdie week het ons interessante stories van suksesvolle mense, unieke talent, die lekkerste gebak en skolenuus.

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *