September 20, 2021

Brande laat boere ‘magteloos’

Brande laat boere 'magteloos' (Foto: Verskaf)

Brande laat boere 'magteloos' (Foto: Verskaf)

Brande wat die afgelope naweek in groot dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap gewoed het, het baie skade berokken.

Tjaart Chambers, wie se ouers se plaas Rietfontein ook onder die brande deurgeloop het, sê die brand is nou grotendeels onder beheer. “Ek het vanoggend met my ouers gesels. Ongeveer twee-derdes van die grond het afgebrand. Hulle sê na die reenbui wat uitgesak het, is die brand nou onder beheer. Die wind woed egter nog ’n bietjie. Die grootste risiko is egter nou weg.”

Kyk hier na ’n paar foto’s van die brande:

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *