September 27, 2021

Versteekte kameras: Dalk in jou huis?

Alhoewel versteekte kameras in baie gevalle die waarheid oor kindermishandeling blootgestel het, kan dit ook vir bose doeleindes aangewend word.

Versteekte kameras: Dalk in jou huis?

Versteekte kameras: Dalk in jou huis? Foto's: Reddit

Versteekte kameras kan deesdae in enige vorm voorkom, nie net meer die gewone wat almal verwag nie. Alhoewel versteekte kameras in baie gevalle die waarheid oor kindermishandeling blootgestel het, kan dit ook vir bose doeleindes aangewend word.

Lede van Reddit, ’n aanlyn forum waar mense van regoor die wêreld vrae kan vra en ervarings kan deel, het onlangs ’n gesprek begin en ook foto’s gedeel van versteekte kameras wat hulle in hulle huise, by hulle werksplekke en selfs in openbare toilette gevind het.

Kyk hier na hoe van hierdie kameras as alledaagse toebehore versteek is.

LEES OOK: Kêrel skiet glo meisie na hy haar van ontrouheid beskuldig

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *