September 28, 2021

Zheng Tao: Swemmer sonder arms breek eie wêreldrekord

Ten spyte van die feit dat Tao geen arms het nie, het hy nou nege Paralimpiese medaljes, waarvan ses goud is

Swemmer sonder arms breek eie wêreldrekord (Foto: Sports China, Facebook)

Swemmer sonder arms breeks eie wêreldrekord (Foto: Sports China, Facebook)

Die Chinese Paralimpiese swemmer, Zheng Tao, het ’n ongelooflike vertoning gelewer by die Tokyo 2020 Paralimpiese Spele toe hy sy eie rekord gebreek het en nog ’n goue medalje ontvang het vir die 100 m-rugslag.

Ten spyte van die feit dat Tao geen arms het nie, het hy nou nege Paralimpiese medaljes, waarvan ses goud is. – The Mirror

Lees ook: Bloemfontein Online Co. se derde uitgawe is hier

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *