Bloemfontein Online Co., gemeenskapskoerant, is op soek na ‘n dinamiese verkoopspersoon.
Vereistes:
Verkoopsondervinding
Geldige bestuurslisensie
Eie motor
Eie telefoon en rekenaar
Jy moet opgewek en vriendelik wees, met ‘n liefde vir mense. Jy moet baie mense ken en nie skaam wees om nuwe mense te ontmoet nie.
Jy moet kan werk op programme soos Canva, Excel, Sheets, WordPress en tegnies aangelê wees. Jy moet ‘n baie sterk verkoopspersoon wees.
Die pos behels dat jy op jou eie tyd werk, volgens streng spertye en doelwitte.
As jy wil aansoek doen, vul asb. die vorm hieronder in:



