December 7, 2021
Nuwe uitgawe van Kimberley Online Co. nou beskikbaar

Nuwe uitgawe van Kimberley Online Co. nou beskikbaar

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Hierdie week gesels ons oor besigheid, familie, boereraat en krulhare. Daar is ook rugby vir die manne en lesers se troeteldiere word die week weer gewys.

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Elke uitgawe beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Ons hoop jy sal Kimberley Online Co. as jou eie aanvaar en die reis saam met ons geniet.

Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *