Gedenkdiens dié Donderdag vir Cobus Els

Deel hierdie storie / Share this story

Daar vind Donderdagoggend om 10:00 ‘n roudiens plaas vir Cobus Els, geliefde man van Kimberley.

Els, wat die eienaar van Tyres360 in Kimberley was, is Sondagoggend kort voor 02:00 oorlede.

Die roudiens sal vanuit die House of Restoration-kerk in Kimberley gehou word.

Stoor hierdie skakel op jou selfoon om môreoggend regstreeks na die diens te kyk.