September 16, 2021

Bloemfontein Online Co. 26 Augustus

OnOns gesels in dié week se uitgawe van Bloemfontein Online Co. oor pienk windpompe, pienk melkskommels, hoekom musiek goed is vir jou siel en hoe Jo-Ann van der Merwe oor die telefoon leer hoedens maak het…

Geniet die uitgawe!

Klik hier om die koerant in PDF-formaat af te laai.

Lees ook die vorige uitgawe van Bloem Online Co. hier.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *