VREDE. – ’n Gedenkdiens vir Nona Strydom sal op Donderdag 26 Augustus 2021 om 10:00 vanuit due Afrikaanse Protestantse Kerk (APK) in Vrede gehou word.
Nona is op 24 April 1952 gebore en is op 18 Augustus 2021 oorlede.
Kyk hier na die regstreekse uitsending van die gedenkdiens:
https://web.facebook.com/finditfunerals/videos/266200442001444/



