Classic Clashes se rugby-uitslae

Deel hierdie storie / Share this story

Die gees loop hoog dié naweek in Kimberley waar die Classic Clashes plaasvind.

Die seuns het vroeër in die week aan Kimberley Online Co. gesê hulle is baie opgewonde oor die wedstryde wat voorlê en dat hulle ekstra opgewonde is omdat hulle verlede jaar nie kon speel nie.

Die uitslae is as volg:

o/14-rugbyspan: 26 – 14 in DHS se guns

o/15-rugbyspan: 25 – 12 in DHS se guns

o/16-rugbyspan: 13 – 5 in HNK se guns

o/19-rugbyspan: 35 – 5 in DHS se guns