Werkgewers wat nie tot die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) bydra nie, maar deur die onlangse plundering in Kwazulu-Natal en Gauteng geraak is, kan nou aansoek doen vir uitbetalings.
News24 berig dié werkgewers moet eers by die WVF registreer en sal dan kan aansoek doen vir die staat se uitbetalings.



