Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Sondagaand die nuutste Covid-19-syfers in SA bekendgemaak. Nog 8 791 persone het in die laaste 24 uur positief getoets vir Covid-19 en nog 178 het weens die virus gesterf.
Volgens die Nios se inligting oor die nuutste Covid-19-syfers in SA staan die land se dodetal tans op 72 191.
Minstens 2 456 184 persone het al positief in Suid-Afrika getoets.
Die aantal aktiewe gevalle in die land is tans meer as 153 000.
Lees ook: Twee vas vir vermeende moord
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



