Kimberley Online Co. 30 Julie 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die tweede uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Wil jy meer van ‘n besigheid of ’n produk op ’n advertensie weet? Klik net daarop!

Wil jy deel word van ons Telegram-groep om jou kopie weekliks in PDF-formaat te ontvang? Doen dit hier.

Hou ook dop vir die derde uitgawe wat op Vrydag 6 Augustus 2021 beskikbaar sal wees.

Elke uitgawe beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Ons hoop jy sal Kimberley Online Co. as jou eie aanvaar en die reis saam met ons geniet.