Die Kauai by die Virgin Active in Kimberley is nou onder nuwe bestuur. Dié Kauai val nou onder die Piek-groep, wat ook die Kauai by die PCG-petrolstasie op die Bloemfonteinpad besit.
Skakel die Kauai by 053 492 0058.