Kimberley-sneeu: Kyk lesers se video’s

Deel hierdie storie / Share this story

Verskeie Noord-Kapenaars het Donderdagoggend foto’s en video’s van sneeu op sosiale media gedeel. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku teen yskoue weerstoestande en selfs sneeu in die Wes-Kaap, Gauteng en dele van die Noord-Kaap. Hier is ‘n paar video’s wat deur Kimberliete ingestuur is.

Wanneer laas het jy sneeu gesien?