Só maak jy om te registreer vir jou inenting

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa het Sondagaand in sy toespraak aan Suid-Afrika beklemtoom hoe belangrik dit is dat Suid-Afrikaners hulself laat inent om die Covid-19-virus te beveg.

Is jy ouer as 50 en wil jy graag die Covid-19-inenting ontvang?

Daar is vier maniere waarop jy vir die Covid-19-inenting kan registreer.