KYK: Angie Motshekga praat oor sluiting van skole

Angie Motshekga praat oor sluiting van skole (Foto: Careers Portal)
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, spreek nou die media toe oor haar sektor se reaksie op wat president Cyril Ramaphosa Sondagaand in sy toespraak aangekondig het.