Roudiens vir Anette van Niekerk

Deel hierdie storie / Share this story

’n Roudiens sal op om 10:00 op 3 Julie 2021 vir Anette van Niekerk in die NG kerk Harmonie in Kekewichstaat, Kimberley plaasvind.

Anette is op 2 Julie 1949 gebore en is op 2 Junie 2021 oorlede.

Jy kan hier na die regstreekse uitsending van die diens kyk: