Hoe het jou egskeiding jou kinders beïnvloed? FiND iT gesels met Landi West oor hoe egskeiding kinders kan beïnvloed en ook oor haar eie ervaring daarmee.
Watter uitwerking het egskeiding op jou kinders gehad? Kom jy oor die weg met jou eks? Stuur ‘n epos na [email protected].



