JACOBSDAL. – ’n Roudiens sal vir Johan (Blackie) Swarts op 22 Junie 2021 om 11:00 by NG kerk Jacobsdal plaasvind.
Johan is op 30 Desember 1948 gebore en is op 16 Junie 2021 oorlede.
Jy kan hier na die regstreekse uitsending van die roudiens kyk.
https://www.facebook.com/finditfunerals/videos/501783294488207



