Vandag is Jeugdag. Jeugdag is ’n openbare vakansiedag wat landwyd gevier word ter nagedagtenis aan die jeug wat in 1976 hulle lewens verloor het in die Soweto-opstand. Die jeug het geprotesteer het teen die regering se besluit om Afrikaans as onderrigtaal in die destydse “Bantoe-onderwys” in te stel.
Baie leerlinge is beseer en dood toe die polisie op hulle losgebrand het om die skare in toom te hou.
Vanjaar se tema is: Youth Power; Growing South Africa Together In The Period Of Covid-19.
Lees meer hier.



