KYK: Inspirerende kankerlyer se hartroerende oudisie

KYK: Inspirerende kankerlyer se hartroerende oudisie

KYK: Inspirerende kankerlyer se hartroerende oudisie

AMERIKA. – ‘n Video van ‘n kankerlyer wat haar stryd die afgelope jaar teen kanker vertel het deur ‘n liedjie wat sy self geskryf het, word wyd op sosiale media gedeel.

Die 30-jarige Jane, wat ook as Nightbird bekend staan, het by ‘n oudisie van America’s Got Talent ‘n hartroerende liedjie oor haar stryd met kanker gesing.

Sy het die Golden Buzzer by Simon Cowell gekry en haar woorde “You cannot wait until life isn’t hard anymore before you decide fo be happy” word ook nou oral gedeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *