Roudiens vir Hannes Loock

Roudiens vir Hannes Loock

Roudiens vir Hannes Loock

PRIESKA. – Daar vind Saterdag ‘n roudiens vir Hannes Loock plaas.

Die diens sal vanuit die NG Kerk Prieska uitgesaai word. Die teraardebestelling sal om 10:00 vir slegs familie plaasvind en die diens self sal om 11:00 vir familie, vriende en kenisse plaasvind.

Aangesien slegs ‘n beperkte aantal mense die diens kan bywoon, stuur asseblief ‘n WhatsApp aan John Loock 082 330 2934 as jy die diens persoonlik wil bywoon.

*Opgedateer: hier is ‘n afskrif van die diens:

As jy navrae het oor die uitsaai van dienste, kontak 076 163 3746 of stuur ‘n e-pos aan [email protected]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *