Roudiens vir Hansie Strydom Bekende berader in Kby oorledeFiND iT SpanJune 8, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Hansie Strydom, ‘n bekende berader in Kimberley, is vanoggend vroeg oorlede. FiND iT verneem dat hy vir ‘n ruk in die hospitaal was na hy Covid-19 opgedoen het. Hou FiND iT dop vir meer hieroor. Previous Post Israeli architect student uses Lego bricks in a unique way Next Post Skoolhoof aangekla – video van lyfstraf versprei