Fase 2-beurtkrag vanaf 12:00 – 17:00 opgeskort

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Eskom gaan fase 2-beurtkrag vandag vanaf 12:00 tot 17:00 opskort, na’n verskoek van die adjunk-speaker van die parlement. Fase 2 beurtkrag sal weer vanaf 17:00 tot 22:00 geïmplementeer word.

LEES OOK: Video – polisielede weier glo hulp aan vrou

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.