KIMBERLEY. – Die Wimpy in die Diamond Pavilion Mall in Kimberley is tans vir ‘n week gesluit ná ‘n diepbraaier in die kombuis vanoggend vlamgevat het.
Die mall is ontruim toe die brandweer die skade ondersoek het.