Die vermiste Chandre Hearth (16) is gevind. Pixie Pink – Victim Advocate het op haar Facebook-blad bekendgemaak Hearth is in Krugersdorp gevind.
Hearth was sedert 29 Mei om 20:00 vermis na sy gesê het sy gaan vinnig badkamer toe by Mayhem Raceway.
Hou FiND iT dop vir meer hieroor.



